Satyn Omnibus 1

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Marijke Greeff, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marijke Greeff ISBN: 9780624053927
Publisher: Tafelberg Publication: October 15, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Marijke Greeff
ISBN: 9780624053927
Publisher: Tafelberg
Publication: October 15, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

In Marijke Greeff se Een keer in ’n leeftyd lê Alexandra se wêreld aan skerwe. Ure nadat sy met Neil getroud is, beland hulle in ’n ongeluk en verloor hy sy sig. Om die lewe vir haar nog moeiliker te maak, verskyn Maria, ’n beeldskone ouer en ervare vrou, op die toneel en probeer haar bes om Neil af te rokkel. In Vita du Preez se Hartsake is Linka ontsteld wanneer die plaas Njala, wat sy nog altyd as haar geboortereg beskou het, aan Ryk Hattingh toegeslaan word. Dié man is boonop besonder sexy, ’n regte haan onder die henne. En in Ettie Bierman se Vlinder teen die ruit neem Surita haar voor om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar dan raak sy op Hendro, haar swaer, verlief . . . Of is dit Douw, die man met die “sjokolade-stem”, wat haar lewe in ’n nuwe rigting gaan dwing?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Marijke Greeff se Een keer in ’n leeftyd lê Alexandra se wêreld aan skerwe. Ure nadat sy met Neil getroud is, beland hulle in ’n ongeluk en verloor hy sy sig. Om die lewe vir haar nog moeiliker te maak, verskyn Maria, ’n beeldskone ouer en ervare vrou, op die toneel en probeer haar bes om Neil af te rokkel. In Vita du Preez se Hartsake is Linka ontsteld wanneer die plaas Njala, wat sy nog altyd as haar geboortereg beskou het, aan Ryk Hattingh toegeslaan word. Dié man is boonop besonder sexy, ’n regte haan onder die henne. En in Ettie Bierman se Vlinder teen die ruit neem Surita haar voor om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar dan raak sy op Hendro, haar swaer, verlief . . . Of is dit Douw, die man met die “sjokolade-stem”, wat haar lewe in ’n nuwe rigting gaan dwing?

More books from Tafelberg

Cover of the book What every girl should know by Marijke Greeff
Cover of the book Met ander woorde by Marijke Greeff
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Marijke Greeff
Cover of the book Beminde vreemdeling by Marijke Greeff
Cover of the book 'n Fontein voor ons deur by Marijke Greeff
Cover of the book Raaiselkind by Marijke Greeff
Cover of the book Dokter met die X-faktor by Marijke Greeff
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Marijke Greeff
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Marijke Greeff
Cover of the book Meerminliefde by Marijke Greeff
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 1 by Marijke Greeff
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Marijke Greeff
Cover of the book Gister se verlange by Marijke Greeff
Cover of the book Kringe in 'n bos by Marijke Greeff
Cover of the book Dans van die sterre by Marijke Greeff
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy