Met ander woorde

Fiction & Literature
Cover of the book Met ander woorde by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624067030
Publisher: Tafelberg Publication: March 15, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624067030
Publisher: Tafelberg
Publication: March 15, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep. Ben Krige het ’n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos ’n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by ’n bestemming uit – al lyk ’n bestemming soms anders as wat ’n mens jou dit voorgestel het . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep. Ben Krige het ’n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos ’n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by ’n bestemming uit – al lyk ’n bestemming soms anders as wat ’n mens jou dit voorgestel het . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 25 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Liefde per dosyn by Wilna Adriaanse
Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Wilna Adriaanse
Cover of the book Dokter van ver by Wilna Adriaanse
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Wilna Adriaanse
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Wilna Adriaanse
Cover of the book Tracking the future by Wilna Adriaanse
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Sag fluister my hart by Wilna Adriaanse
Cover of the book Weekend Trails in the Western Cape by Wilna Adriaanse
Cover of the book Brandwaterkom by Wilna Adriaanse
Cover of the book Son op die horison by Wilna Adriaanse
Cover of the book Geliefde heler by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy