Anna Atoom en die seerower se dolk

Kids, Fiction, Action/Adventure, Teen, Fiction - YA
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624053330
Publisher: Tafelberg Publication: September 20, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624053330
Publisher: Tafelberg
Publication: September 20, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes ’n baie sterk “groen” boodskap. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem ’n seerowerswaard en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met ’n heerlike sin vir humor. Hierdie is die eerste in ‘n reeks van drie boeke.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes ’n baie sterk “groen” boodskap. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem ’n seerowerswaard en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met ’n heerlike sin vir humor. Hierdie is die eerste in ‘n reeks van drie boeke.

More books from Tafelberg

Cover of the book Witboy in Africa by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Christo Wiese by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Beenaf bokkie by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Tydlose liefde by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Postmortem by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Elizabeth Wasserman
Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Rabbedoe van Rietkuil by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Dokter Dierbaar by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die kralebruid by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 8 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Jakkalswater by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy