Wilna Adriaanse-omnibus 1

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 1 by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624050315
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624050315
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In ’n Ongewone belegging besluit Georgina Walters om kinderoppasser te speel vir ’n baie welgestelde man se drie spruite. Net jammer die man – donker, met rookgrys oë wat haar laat stotter – dink nie sy’s opgewasse vir die taak nie. Of speel hy doelbewus kat en muis met haar? In Alleenvlug dink Francis Malan om jouself lewenslank aan iemand te verbind is te veel gevra. Veral as dié iemand Michael Alheit is, die man wat meisies soos posseëls versamel.En in Die reuk van verlange sien dr. Josslyn Neethling reeds drie jaar lank vrou-alleen om na ’n sendinghospitaal op die Keniaanse platteland. Maar dan daag haar eerste – en enigste – liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op, en onverwags brand daar in haar ’n oerverlange na hom.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In ’n Ongewone belegging besluit Georgina Walters om kinderoppasser te speel vir ’n baie welgestelde man se drie spruite. Net jammer die man – donker, met rookgrys oë wat haar laat stotter – dink nie sy’s opgewasse vir die taak nie. Of speel hy doelbewus kat en muis met haar? In Alleenvlug dink Francis Malan om jouself lewenslank aan iemand te verbind is te veel gevra. Veral as dié iemand Michael Alheit is, die man wat meisies soos posseëls versamel.En in Die reuk van verlange sien dr. Josslyn Neethling reeds drie jaar lank vrou-alleen om na ’n sendinghospitaal op die Keniaanse platteland. Maar dan daag haar eerste – en enigste – liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op, en onverwags brand daar in haar ’n oerverlange na hom.

More books from Tafelberg

Cover of the book Voorskrif vir die hart by Wilna Adriaanse
Cover of the book Anderkant uit by Wilna Adriaanse
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Wilna Adriaanse
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Wilna Adriaanse
Cover of the book Spoelgoud by Wilna Adriaanse
Cover of the book Blinde liefde by Wilna Adriaanse
Cover of the book Klara by Wilna Adriaanse
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Elf dae in Parys by Wilna Adriaanse
Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Wilna Adriaanse
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Wilna Adriaanse
Cover of the book Marlene en die macho man by Wilna Adriaanse
Cover of the book Goodbye, Chocolate Charlie by Wilna Adriaanse
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Wilna Adriaanse
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy