In jou hande

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book In jou hande by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624051954
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624051954
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in ’n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in ’n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was sý wat die motor bestuur het.  Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie ervaar.  Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg.  Maar Douw blyk klaar ‘n vrou in sy lewe te hê:  Annette – die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel.  En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in ’n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in ’n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was sý wat die motor bestuur het.  Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie ervaar.  Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg.  Maar Douw blyk klaar ‘n vrou in sy lewe te hê:  Annette – die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel.  En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Sir David de Villiers Graaff by Malene Breytenbach
Cover of the book Hertog van die Pampas by Malene Breytenbach
Cover of the book Oase van geluk by Malene Breytenbach
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Malene Breytenbach
Cover of the book Back to Villa Park by Malene Breytenbach
Cover of the book Satan van Zimbabwe by Malene Breytenbach
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Malene Breytenbach
Cover of the book Sour Grapes by Malene Breytenbach
Cover of the book Van sorg na liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Gister se verlange by Malene Breytenbach
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Malene Breytenbach
Cover of the book Ruiter van my drome by Malene Breytenbach
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Malene Breytenbach
Cover of the book Engel van my hart by Malene Breytenbach
Cover of the book Paspoort na gevaar by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy