Van sorg na liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Van sorg na liefde by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624080909
Publisher: Tafelberg Publication: April 6, 2017
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624080909
Publisher: Tafelberg
Publication: April 6, 2017
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Ná ’n liefdesteleurstelling wil Mia de Villiers vir ’n ruk uit Suid-Afrika wegkom en sy gaan werk as ’n versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar werkgewer, die weduwee Sarah de Lisle, oor die weg, maar met haar seun, Jean de Lisle, sit sy vas. Uit die staanspoor is Jean laat om haar by die lughawe op te laai en hy gee te kenne dat Mia sy kosbare tyd as eienaar van ’n makelaarsmaatskappy mors. Boonop insinueer hy dat sy na die belastingparadys Jersey gekom het om vir haar ’n ryk man te vang. Mia vererg haar vir die arrogante vent met sy spoggerige Ferrari – hy moenie dink sy is soos sy trofeemeisies wat deur sy rykdom beïndruk word nie. Hy is nou wel die aantreklikste man wat sy al ooit teëgekom het, maar ná sy deur haar eks-verloofde verkul is, gaan sy beslis nie voor ’n rokjagter soos Jean swig nie. Al blyk dit ook gaandeweg dat dié alfaman ’n sorgsame, sagter kant het wat hy nie sommer vir enigeen wys nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Oliver Strange and the journey to the swamps (school edition) by Malene Breytenbach
Cover of the book Betrayed by Malene Breytenbach
Cover of the book Moerbeibos by Malene Breytenbach
Cover of the book Die seewind se lied by Malene Breytenbach
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 7 by Malene Breytenbach
Cover of the book As die wiel draai by Malene Breytenbach
Cover of the book Drome van liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Malene Breytenbach
Cover of the book Ultrasatyn 2 by Malene Breytenbach
Cover of the book Die Poort 3: Helers by Malene Breytenbach
Cover of the book Droomdokter by Malene Breytenbach
Cover of the book Ruiter van my drome by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Malene Breytenbach
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 3 by Malene Breytenbach
Cover of the book Hoopvol by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy