Die landheer van Koningshof

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624080879
Publisher: Tafelberg Publication: March 6, 2017
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624080879
Publisher: Tafelberg
Publication: March 6, 2017
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Erika Strauss het klaar studeer en wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar ’n raaisel. Dis die aantreklike donkerkopman wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemde man te soen en dit boonop te geniet? Hy was geklee in ’n oorpak en het beweer hy is ’n tuinier en sy naam is Moos, maar sy weet sommer dit is nie waar nie. Wie is hy? En waarheen het hy verdwyn? Sy verbeel haar nou selfs dat sy hom, geklee in ’n aandpak, in ’n deftige restaurant gewaar het . . . Sy moet haar regruk, want ’n ou vriend het haar hulp nodig om sy vrou se irrasionele vrese te help besweer. Maar Erika weet sy sal ook met haar eie emosionele bagasie moet vrede maak as daar enigsins vir haar ’n kans op liefde is . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Erika Strauss het klaar studeer en wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar ’n raaisel. Dis die aantreklike donkerkopman wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemde man te soen en dit boonop te geniet? Hy was geklee in ’n oorpak en het beweer hy is ’n tuinier en sy naam is Moos, maar sy weet sommer dit is nie waar nie. Wie is hy? En waarheen het hy verdwyn? Sy verbeel haar nou selfs dat sy hom, geklee in ’n aandpak, in ’n deftige restaurant gewaar het . . . Sy moet haar regruk, want ’n ou vriend het haar hulp nodig om sy vrou se irrasionele vrese te help besweer. Maar Erika weet sy sal ook met haar eie emosionele bagasie moet vrede maak as daar enigsins vir haar ’n kans op liefde is . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Die kluisenaar van Abendruhe by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Balaclava Boy (school edition) by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Emily Hobhouse: Beloved Traitor by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Eating for Sustained Energy 4 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Errol Tobias: Suiwer Goud by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Dokter met die X-faktor by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Omdat die hart onthou by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Om met vuur te speel by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 7 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Schalkie Van Wyk
Cover of the book My hartjie, my liefie by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy