Anton Rupert: 'n lewensverhaal

Biography & Memoir, Business
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Ebbe Dommisse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ebbe Dommisse ISBN: 9780624063834
Publisher: Tafelberg Publication: July 22, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Ebbe Dommisse
ISBN: 9780624063834
Publisher: Tafelberg
Publication: July 22, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel. Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry Oppenheimer, 'n ander Suid-Afrikaanse miljoenêr, ryk geërf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wêreldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans en Montblanc. Binne dekades is 'n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het. Maar Rupert was gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank het hy geglo in deelgenootskap en saambestaan en dit uitgeleef; gevolglik het hy telkens met die politieke leiers van die dag gebots. Hy het ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring bevorder en het begin met oorgrensparke, 'n internasionale vernuwing wat nuus gemaak het. 'n Besielende boek wat put uit omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense wêreldwyd wat hom geken het.

More books from Tafelberg

Cover of the book Sonnet sonder woorde by Ebbe Dommisse
Cover of the book Bitter bloeisels by Ebbe Dommisse
Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Ebbe Dommisse
Cover of the book Van altyd af by Ebbe Dommisse
Cover of the book Klopdans van die liefde by Ebbe Dommisse
Cover of the book Sondag van die silwersee by Ebbe Dommisse
Cover of the book Dubbelspel by Ebbe Dommisse
Cover of the book Op liefde se drumpel by Ebbe Dommisse
Cover of the book Tweede kans op liefde by Ebbe Dommisse
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Ebbe Dommisse
Cover of the book Vlug na Santorini by Ebbe Dommisse
Cover of the book Anna Atoom en die magnetiese meermin by Ebbe Dommisse
Cover of the book Die voorskootbataljon by Ebbe Dommisse
Cover of the book Onder die radar by Ebbe Dommisse
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Ebbe Dommisse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy