Sonnet sonder woorde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sonnet sonder woorde by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624054528
Publisher: Tafelberg Publication: April 20, 2012
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624054528
Publisher: Tafelberg
Publication: April 20, 2012
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Valdi en haar niggie Fiela het lank gespaar vir hul Europese vakansie. Hulle kom op die ingewing van die oomblik ook na Capri, maar binne minute van hul aankoms, sien Valdi al in haar geestesoog hoe die hele vakansie in ’n opperste nagmerrie ontaard. Want wie tref sy op dié idilliese eiland aan? Niemand anders nie as haar groot skoolliefde, Duard, die een wat haar hart gebreek het, haar in die afgrond in verneder het, haar stoksielalleen met die gebakte patats gelos het . . .Van vlug terug vasteland toe kom daar boonop nie veel nie. Daarvoor sorg ’n beseerde Fiela, nou wel per ongeluk, maar sy’s ook nie juis spyt nie – daar’s immers meer as een aantreklike Afrikanerman op die eiland. Hoe gaan Valdi se seer hart Duard se nabyheid oorleef? Al het dinge tussen hulle reeds nege jaar gelede skeefgeloop, moet sy uiteindelik aan haarself erken dat sy nog nooit oor hom gekom het nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Blou Maandag by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Omnibus 26 by Ettie Bierman
Cover of the book Satyn Omnibus 6 by Ettie Bierman
Cover of the book Desert Prisoner by Ettie Bierman
Cover of the book Errol Tobias: Pure Gold by Ettie Bierman
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Ettie Bierman
Cover of the book Liefste Koos by Ettie Bierman
Cover of the book Lydia en die loodgieter by Ettie Bierman
Cover of the book Dokter van drome by Ettie Bierman
Cover of the book Die groot legkaart by Ettie Bierman
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Ettie Bierman
Cover of the book Rabbedoe van Rietkuil by Ettie Bierman
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Ettie Bierman
Cover of the book Restless Nation by Ettie Bierman
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 13 by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy