Tweede kans op liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Tweede kans op liefde by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624085027
Publisher: Tafelberg Publication: February 6, 2018
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624085027
Publisher: Tafelberg
Publication: February 6, 2018
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Mynhard Malan erf die plaas Koppie-alleen by sy vervreemde pa. Terwyl hy tydelik op ’n nabygeleë kleinhoewe tuisgaan, word sy voete letterlik en figuurlik onder hom uitgeslaan deur sy misterieuse buurvrou. Wat beteken die woelinge binne-in hom wanneer hy aan Tessa Verwey dink? ’n Tartende duiwel op sy skouer wil vir Mynhard wysmaak dis iets anders as goeie maniere wat hom na haar toe dwing. Tessa wil egter nie nóg ’n aantreklike man naby haar toelaat nie. Hoekom is sy so kil en afsydig, en wat weet sy omtrent Charlotte Basson se dood? Mynhard sal iets aan sy muisneste moet doen. Dalk moet hy haar liefs vermy en hom by die plaaswerk bepaal voordat hy té betrokke raak by haar probleme. Boonop het hy ’n groot uitdaging op hande toe die beeldskone en manipulerende Yvette Minnaar opdaag.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Mynhard Malan erf die plaas Koppie-alleen by sy vervreemde pa. Terwyl hy tydelik op ’n nabygeleë kleinhoewe tuisgaan, word sy voete letterlik en figuurlik onder hom uitgeslaan deur sy misterieuse buurvrou. Wat beteken die woelinge binne-in hom wanneer hy aan Tessa Verwey dink? ’n Tartende duiwel op sy skouer wil vir Mynhard wysmaak dis iets anders as goeie maniere wat hom na haar toe dwing. Tessa wil egter nie nóg ’n aantreklike man naby haar toelaat nie. Hoekom is sy so kil en afsydig, en wat weet sy omtrent Charlotte Basson se dood? Mynhard sal iets aan sy muisneste moet doen. Dalk moet hy haar liefs vermy en hom by die plaaswerk bepaal voordat hy té betrokke raak by haar probleme. Boonop het hy ’n groot uitdaging op hande toe die beeldskone en manipulerende Yvette Minnaar opdaag.

More books from Tafelberg

Cover of the book I Beg to Differ by Elza Rademeyer
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Elza Rademeyer
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Elza Rademeyer
Cover of the book Die man met die geel oë by Elza Rademeyer
Cover of the book As die wiel draai by Elza Rademeyer
Cover of the book Rebecca by Elza Rademeyer
Cover of the book Locum vir liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Elza Rademeyer
Cover of the book Hart van die son by Elza Rademeyer
Cover of the book Snoeiskêr by Elza Rademeyer
Cover of the book Dokter van ver by Elza Rademeyer
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Elza Rademeyer
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Elza Rademeyer
Cover of the book As by Fire by Elza Rademeyer
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 13 by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy