Vet feetjies vlieg nie

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624083252
Publisher: Tafelberg Publication: July 6, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624083252
Publisher: Tafelberg
Publication: July 6, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

As Lucy Lombaard in Rubens se tyd geleef het, was sy met haar ronde lyf ’n gesogte skoonheid. Maar nou leef sy in ’n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir Jan Taks by Bellville se SARS-kantoor te werk dra nie juis by tot haar gewildheid nie. In Lucy se lyf klop daar die hart van ’n feetjie wat veerlig deur die lewe wil gaan. Dis net – vet feetjies kan nie vlieg nie . . . Met die familiefees wat vir haar voorlê, het Lucy ’n metgesel dringend nodig. Billy Bruwer van Media Uniek stel wel in haar belang, maar wil hy eintlik net die blog wat sy as Funky Feetjie skryf in sy nuwe tydskrif gebruik? Lucy se pad kruis met dié van Wouter Weet-als wanneer hulle saam aan die rubriek moet skryf en die vonke spat behoorlik tussen die twee. Al is Billy Bruwer ’n lus vir die oog wat haar hart in die hoogste versnelling plaas.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

As Lucy Lombaard in Rubens se tyd geleef het, was sy met haar ronde lyf ’n gesogte skoonheid. Maar nou leef sy in ’n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir Jan Taks by Bellville se SARS-kantoor te werk dra nie juis by tot haar gewildheid nie. In Lucy se lyf klop daar die hart van ’n feetjie wat veerlig deur die lewe wil gaan. Dis net – vet feetjies kan nie vlieg nie . . . Met die familiefees wat vir haar voorlê, het Lucy ’n metgesel dringend nodig. Billy Bruwer van Media Uniek stel wel in haar belang, maar wil hy eintlik net die blog wat sy as Funky Feetjie skryf in sy nuwe tydskrif gebruik? Lucy se pad kruis met dié van Wouter Weet-als wanneer hulle saam aan die rubriek moet skryf en die vonke spat behoorlik tussen die twee. Al is Billy Bruwer ’n lus vir die oog wat haar hart in die hoogste versnelling plaas.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Kristel Loots
Cover of the book Yes, Really! by Kristel Loots
Cover of the book Coalition Country by Kristel Loots
Cover of the book Roughing It by Kristel Loots
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Kristel Loots
Cover of the book Bruid uit die vreemde by Kristel Loots
Cover of the book Bruid uit die koue by Kristel Loots
Cover of the book Môrester in die hart by Kristel Loots
Cover of the book Sondag van die silwersee by Kristel Loots
Cover of the book Storms van die liefde by Kristel Loots
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Kristel Loots
Cover of the book Die groot legkaart by Kristel Loots
Cover of the book Haar beste bruidegom by Kristel Loots
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Kristel Loots
Cover of the book Bambi en die boef by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy