Môrester in die hart

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Môrester in die hart by Rykie Roux, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Rykie Roux ISBN: 9780624051992
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Rykie Roux
ISBN: 9780624051992
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

Jolanda Jansenz, omroeper by ’n Christelike radiostasie, se lewe word onderstebo gekeer toe Tomas Brink, eienaar van die stasie, in ’n motorongeluk omkom. Tomas se broer, Estian, het sy eie idees oor die radiostasie, wat nou skielik sy baba is, én wat die werklike verhouding tussen Jolanda en Tomas was. Hy stel  Berto, ’n spook uit haar verlede van wie sy liefs wil vergeet, as nuwe stasiehoof aan. Gelukkig is daar een ligpunt in Jolanda se lewe: haar e-pos-vriendskap met ’n geheimsinnige man wat homself “Blink Stefaans” noem. Hy is ’n sensitiewe kunstenaar wat haar verstaan en bemoedig en soos wat haar lewe al hoe moeiliker raak, steun sy al hoe meer op hom.As Jolanda so aangetrokke voel tot Stefaans, hoekom begin sy skoon tintel as die ongenaakbare Estian net naby haar kom? Algaande begin Jolanda wonder of Estian met die graniethart nie dalk self ’n paar letsels het wat hy wegsteek nie. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Hart van die son by Rykie Roux
Cover of the book Wat Seuns moet weet by Rykie Roux
Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Rykie Roux
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Rykie Roux
Cover of the book Roughing It by Rykie Roux
Cover of the book Vlis met vlerke by Rykie Roux
Cover of the book Your Kruger National Park Guide - With Stories by Rykie Roux
Cover of the book Willem Poprok (skooluitgawe) by Rykie Roux
Cover of the book As die wiel draai by Rykie Roux
Cover of the book Hoopvol by Rykie Roux
Cover of the book Jou Romeo by Rykie Roux
Cover of the book Ena Murray Keur 10 by Rykie Roux
Cover of the book Huberta's Journey by Rykie Roux
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Rykie Roux
Cover of the book Forget-me-not-Blues by Rykie Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy