Drome van liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Drome van liefde by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624055389
Publisher: Tafelberg Publication: November 26, 2012
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624055389
Publisher: Tafelberg
Publication: November 26, 2012
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Rondom die verbreking van Sanet Grové se verlowing met Nardus van den Berg is daar ’n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sou nooit weer, met enige man, ’n ernstige verhouding aanknoop nie. Toe sy dus agterkom dat haar baas en beste vriend, Tertius Lindeque, ernstig oor haar begin voel, besluit sy om te vlug. Sy moet haar oorlede broer se twee weeskinders versorg en dit gee haar die ideale verskoning om Bothasrus toe te verhuis. Dat haar oom Lukas ’n huishoudster nodig het, gee haar meer rede om vinnig die pad te vat . . . maar weer kom ’n man se liefde ongevraagd Sanet se kant toe. Sy ontmoet die prokureur Jean-Pierre du Pont, wat dadelik op haar verlief raak, terwyl sy weet sy mag nie aan haar hart vrye teuels gee nie. Maar langs oom Lukas woon tant Ellie van Duuren en haar bedorwe dogter, Elrina, wat self ’n ogie op Jean-Pierre het. Sy gaan uit haar pad om ’n verhouding tussen Sanet en Jean-Pierre in die kiem te smoor. Alles werk in haar guns terwyl tant Ellie se giftige tong onmin saai so ver as wat sy gaan. Maar toe begin dinge verander . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book South African Cookbook for Diabetes by Schalkie van Wyk
Cover of the book Katrientjie by Schalkie van Wyk
Cover of the book Eat Smart for Sport by Schalkie van Wyk
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dogtective William and the pirates by Schalkie van Wyk
Cover of the book Beminde vreemdeling by Schalkie van Wyk
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Schalkie van Wyk
Cover of the book The Keeper of the Kumm by Schalkie van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wat die hart begeer by Schalkie van Wyk
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ruiter van my drome by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tafelberg Short: The African University? by Schalkie van Wyk
Cover of the book Kaptein Casanova by Schalkie van Wyk
Cover of the book Stiletto (English) by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy