Schalkie van Wyk Keur 13

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624080114
Publisher: Tafelberg Publication: October 6, 2016
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624080114
Publisher: Tafelberg
Publication: October 6, 2016
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Môre bring ’n nuwe daeraad kry Lelani Wessels ’n uitnodiging na Huis Daeraad op Stadlerheim wat bewoon word deur Roland Stadler – die donker man met die geletselde gelaat wat hom voorgeneem het om nooit weer lief te hê nie. Maar op ’n dag raak hy aan Lelani se hand en hulle besef albei dat niks ooit weer dieselfde kan wees nie . . . In Gevangene van gister is Elfie se pa en Yolande se ma skielik getroud en oorsee vir hulle wittebroodsdae. Elfie en Yolande gaan intussen op Helderwater vertoef. Maar Elfie tref ’n deurmekaarspul op Helderwater aan: Daar is ’n man in die huis wat ewe op sy gemak in die badkamer sing! En in Iemand soos jy het Elzeri Odendaal by haar oupa en ouma grootgeword. Toe sy by haar vriendin Sonette in die Karoo gaan kuier en uitvind dat dié haar ma goed ken, word sy met haar verlede gekonfronteer. Om nie te praat van Sonette se aantreklike broer, Arendt, wat haar emosies deurmekaarkrap nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Somer van die rooi robyn by Schalkie van Wyk
Cover of the book Fransi en die filmster by Schalkie van Wyk
Cover of the book Hitler, Verwoerd, Mandela and me by Schalkie van Wyk
Cover of the book Bella se skaduwee by Schalkie van Wyk
Cover of the book Katrientjie by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 4 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Droomman aan boord by Schalkie van Wyk
Cover of the book Hertog van die Pampas by Schalkie van Wyk
Cover of the book Goodbye, Chocolate Charlie by Schalkie van Wyk
Cover of the book Narkose vir die hart by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die man met die geel oë by Schalkie van Wyk
Cover of the book Forget-me-not-Blues by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Schalkie van Wyk
Cover of the book 'n Lang, vreemde pad by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy