Droomman aan boord

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Droomman aan boord by Elsa Hamersma, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Hamersma ISBN: 9780624079804
Publisher: Tafelberg Publication: October 6, 2016
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Hamersma
ISBN: 9780624079804
Publisher: Tafelberg
Publication: October 6, 2016
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Victoria Vermaak se ouers nooi haar saam op ’n luukse bootreis om te herstel ná sy in ’n motorongeluk betrokke was. Haar lewenslustige vriendin Belle, wat saamreis, het egter nie net herstel in gedagte nie: Sy het die bootrit na die MVV – die manvangvaart – herdoop en is vasberade dat sy en Victoria voor die einde van die vakansie elk ’n nuwe manlike bewonderaar moet hê. Op die boot loop Victoria vir Bartho Krüger raak, die sakeman wat sy die aand van die motorongeluk ontmoet het. Hy herstel ook op die vaart ná ’n ski-ongeluk hom tydelik aan ’n rolstoel gekluister het. Hoewel die besonderhede van hul eerste ontmoeting vaag is, onthou Victoria dat hy vir haar presies gelyk het soos sy haar droomman voorstel. Is Bartho werklik als waaroor Victoria nog altyd droom? Is dit net sy afhanklikheid van die rolstoel wat hom so nukkerig maak? Wat van sy broer, Lukas, wie se blote aanraking haar vel byna aan die brand laat slaan . . .?

More books from Tafelberg

Cover of the book Lelie van die laagte by Elsa Hamersma
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Elsa Hamersma
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Elsa Hamersma
Cover of the book Sterre is vir ewig by Elsa Hamersma
Cover of the book 'n Reënboog vir Aralie by Elsa Hamersma
Cover of the book Betrayed by Elsa Hamersma
Cover of the book Kaptein Casanova by Elsa Hamersma
Cover of the book In stede van die liefde by Elsa Hamersma
Cover of the book Kruispad by Elsa Hamersma
Cover of the book Eindspel by Elsa Hamersma
Cover of the book Hitler, Verwoerd, Mandela and me by Elsa Hamersma
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Elsa Hamersma
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Elsa Hamersma
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Elsa Hamersma
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 10 by Elsa Hamersma
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy