Satyn Omnibus 3

Fiction & Literature
Cover of the book Satyn Omnibus 3 by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo ISBN: 9780624065555
Publisher: Tafelberg Publication: October 30, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
ISBN: 9780624065555
Publisher: Tafelberg
Publication: October 30, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

In Ettie Bierman se ’n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met ’n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer ’n man te vertrou nie. ’n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na ’n droom wat kan waar word – so ook Melt Meiring, haar nuwe baas met die goue oë. In Alexa Slabbert se Winterman, somerhart is Donna ’n swemdragmodel wat vir die jaarlikse fotosessie van ’n bekende sporttydskrif na die Comores toe gaan. Tifone en ander struikelblokke maak die eilandervaring iets totaal anders as wat sy geantisipeer het. En dan is daar boonop die tydskrif se redakteur, Simon, bekende flankeerder en rok-, oftewel, bikinijagter, met wie sy moet rekening hou. En in Helena Hugo se Troukoors kan Minette nie wag om oor ses weke mevrou professor Paul Hagen te word nie. Aan die besware, bespiegelings en beskinderings van almal om haar steur sy haar nie meer nie. Dit het niks met enigiemand te doen dat Paul met een van sy studente trou en dat daar so ’n groot ouderdomsverskil tussen hulle is nie. Behalwe één persoon: Pierre Hagen, Paul se seun . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 11 by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Die uurglas loop leeg by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Democracy and Delusion by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Tafelberg Short: Nkandla - The end of Zuma? by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Met ander woorde by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Jou Romeo by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Satan van Zimbabwe by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Die dieper droom by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Weekend Trails in the Western Cape by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book South African Law by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Liefde in fokus by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy