n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek)

Verander jou kind se houding, gedrag, karakter in vyf dae

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by Kevin Leman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kevin Leman ISBN: 9781431603640
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 17, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Kevin Leman
ISBN: 9781431603640
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 17, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Vandag se kinders is almal kop in een mus, en hulle het ’n plan om hulle ouers teen die mure uit te dryf. Gelukkig is ouers uitgeslape genoeg om dit te besef ... en te weet waar om te gaan kers opsteek vir goeie raad wat regtig wérk. ’N NUWE KIND TEEN VRYDAG bied ’n vyfdag-aksieplan vir ouers om eiesinnige kinders vinnig reg te ruk. Kevin Leman wys op sy kenmerkende gesondeverstand-manier hoekom kinders doen wat hulle doen – en hoe ouers daarop kan reageer. Met sy humor en bemoediging bied doktor Leman praktiese, uitvoerbare strategieë wat resultate waarborg binne slegs vyf dae. ’N NUWE KIND TEEN VRYDAG het die antwoorde waarna baie ouers smag.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Vandag se kinders is almal kop in een mus, en hulle het ’n plan om hulle ouers teen die mure uit te dryf. Gelukkig is ouers uitgeslape genoeg om dit te besef ... en te weet waar om te gaan kers opsteek vir goeie raad wat regtig wérk. ’N NUWE KIND TEEN VRYDAG bied ’n vyfdag-aksieplan vir ouers om eiesinnige kinders vinnig reg te ruk. Kevin Leman wys op sy kenmerkende gesondeverstand-manier hoekom kinders doen wat hulle doen – en hoe ouers daarop kan reageer. Met sy humor en bemoediging bied doktor Leman praktiese, uitvoerbare strategieë wat resultate waarborg binne slegs vyf dae. ’N NUWE KIND TEEN VRYDAG het die antwoorde waarna baie ouers smag.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book My Little Book of Series (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Die Storiebybel vir kinders (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Dié kant van die hemel by Kevin Leman
Cover of the book Seasons of Blessing by Kevin Leman
Cover of the book Vergewe en word vry by Kevin Leman
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Living in the Light (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Discover Who You Really Are by Kevin Leman
Cover of the book 101 gebede vir my dogter (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book My ABC Bible Storybook (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Die hart by Kevin Leman
Cover of the book The Wonder of God’s Grace by Kevin Leman
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Kevin Leman
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Kevin Leman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy