Die hart

Begeerte en Ontwaak uit die dood Omnibus

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die hart by John Eldredge, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Eldredge ISBN: 9781415317426
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John Eldredge
ISBN: 9781415317426
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Twee van John Eldredge se gewildste boeke – Begeerte (voorheen uitgegee as Jy is bestem vir meer) en Ontwaak uit die dood! Is nou beskikbaar in een omnibus. In Begeerte wys Eldredge ons daarop dat begeerte nie iets is wat onderdruk moet word nie. Dit is deur God self in ons harte geplaas en Hy wil hê ons moet daardie begeertes vervul. John Eldredge wil jou die moed gee om waters aan te durf waar God jou begeertes sal herstel en in besit sal neem. In Ontwaak uit die dood! herinner Eldredge ons aan wat Jesus gese het: ‘Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.’ Dit is God se belofte aan ons – die aanbod van Christenwees in ruil vir ons troostelose lewens. Eldredge wys jou in Ontwaak uit die dood! hoe jy die lewe wat God jou beloof het, kan leef. God wil jou heelmaak, vrymaak en jou ten volle laat leef. John Eldredge herinner ons in albei hierdie boeke hoe kosbaar ons harte is en moedig ons aan om weer na die lewe te soek waarvan ons eens gedroom het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by John Eldredge
Cover of the book God is nie kwaad vir jou nie (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Sewe gebede wat jou lewe vir altyd sal verander by John Eldredge
Cover of the book Touched by His Love by John Eldredge
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by John Eldredge
Cover of the book Die Kans by John Eldredge
Cover of the book Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by John Eldredge
Cover of the book Liefde revolusie by John Eldredge
Cover of the book Invitations to Abundant Life by John Eldredge
Cover of the book Transform your work life by John Eldredge
Cover of the book Die binnekamer (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by John Eldredge
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy