Skitternag vir dokter Vasti

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Rykie Roux, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Rykie Roux ISBN: 9780624058588
Publisher: Tafelberg Publication: March 21, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Rykie Roux
ISBN: 9780624058588
Publisher: Tafelberg
Publication: March 21, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Van hul eerste ontmoeting was daar ’n magnetiese aantrekkingskrag tussen dokters Vasti van Vuren en Frits Spies. Maar Vasti sou dit nooit eens oorweeg om toe te gee aan die onuitgesproke gevoelens tussen hulle nie. Daarvoor gooi haar pa se siektetoestand te ’n lang skadu oor haar lewe. Daarom het sy ja gesê toe dokter Jacques Hugo haar vra dat hulle verloof raak, maar sy het nie daarmee rekening gehou dat Frits Jacques se beste vriend is nie. Toe Jacques onverwags en skokkend sterf terwyl Vasti in Mosambiek noodlenigingswerk doen, is Frits die een wat tussenbeide tree. Want net hy weet van sy vriend se donker verlede, en hy is vasbeslote om Vasti daarteen te beskerm.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Van hul eerste ontmoeting was daar ’n magnetiese aantrekkingskrag tussen dokters Vasti van Vuren en Frits Spies. Maar Vasti sou dit nooit eens oorweeg om toe te gee aan die onuitgesproke gevoelens tussen hulle nie. Daarvoor gooi haar pa se siektetoestand te ’n lang skadu oor haar lewe. Daarom het sy ja gesê toe dokter Jacques Hugo haar vra dat hulle verloof raak, maar sy het nie daarmee rekening gehou dat Frits Jacques se beste vriend is nie. Toe Jacques onverwags en skokkend sterf terwyl Vasti in Mosambiek noodlenigingswerk doen, is Frits die een wat tussenbeide tree. Want net hy weet van sy vriend se donker verlede, en hy is vasbeslote om Vasti daarteen te beskerm.

More books from Tafelberg

Cover of the book Kringe in 'n bos by Rykie Roux
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Rykie Roux
Cover of the book Beenaf bokkie by Rykie Roux
Cover of the book Op die spoor van by Rykie Roux
Cover of the book Die geheim van Rust der Vrede by Rykie Roux
Cover of the book Geliefde heler by Rykie Roux
Cover of the book Battle Scarred by Rykie Roux
Cover of the book Persomi by Rykie Roux
Cover of the book Ena Murray Keur 8 by Rykie Roux
Cover of the book Liefste Koos by Rykie Roux
Cover of the book Ena Murray Omnibus 19 by Rykie Roux
Cover of the book Op liefde se drumpel by Rykie Roux
Cover of the book Omdat jy my liefhet by Rykie Roux
Cover of the book Peaceful Revolution by Rykie Roux
Cover of the book Satan van Zimbabwe by Rykie Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy