Laduma vir die liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Laduma vir die liefde by Maretha Maartens, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9780624058595
Publisher: Tafelberg Publication: March 21, 2011
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9780624058595
Publisher: Tafelberg
Publication: March 21, 2011
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

Ver van jou goed is naby jou skade, het Paula Rall se vriendin Erika gewaarsku, en Paula het die waarheid van daardie woorde waaragtig leer ken. Want dis einste Erika wat tussen haar en Hans de Lange gekom het. Die liefde tussen haar en die buurseun wat Paula gedink het vir ewig is, is deur verraad en leuens vernietig, en drie jaar later sukkel Paula nog om die impak daarvan te verwerk. Maar dis Wêreldbeker-sokker en goeie pastoriedogter wat sy is, spring Paula in om haar ma te help met die kerk se maand lange uitreikaksie na haweloses. Dat liefde en vergiffenis die lááste ding op haar agenda is, verswyg sy . . . totdat Hans onverwags weer op die toneel verskyn.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Ver van jou goed is naby jou skade, het Paula Rall se vriendin Erika gewaarsku, en Paula het die waarheid van daardie woorde waaragtig leer ken. Want dis einste Erika wat tussen haar en Hans de Lange gekom het. Die liefde tussen haar en die buurseun wat Paula gedink het vir ewig is, is deur verraad en leuens vernietig, en drie jaar later sukkel Paula nog om die impak daarvan te verwerk. Maar dis Wêreldbeker-sokker en goeie pastoriedogter wat sy is, spring Paula in om haar ma te help met die kerk se maand lange uitreikaksie na haweloses. Dat liefde en vergiffenis die lááste ding op haar agenda is, verswyg sy . . . totdat Hans onverwags weer op die toneel verskyn.

More books from Tafelberg

Cover of the book Winde van herinnering by Maretha Maartens
Cover of the book Kaptein Casanova by Maretha Maartens
Cover of the book Satyn Omnibus 5 by Maretha Maartens
Cover of the book Die einde van die reënboog by Maretha Maartens
Cover of the book Melodie Omnibus 2 by Maretha Maartens
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Maretha Maartens
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Maretha Maartens
Cover of the book Melktert en kaviaar by Maretha Maartens
Cover of the book Secret Revolution by Maretha Maartens
Cover of the book Dubbelspel by Maretha Maartens
Cover of the book Sondag van die silwersee by Maretha Maartens
Cover of the book Dwaalpoort by Maretha Maartens
Cover of the book Die Meissner-kliniek by Maretha Maartens
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Maretha Maartens
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy