Dwaalpoort

Fiction & Literature, Historical
Cover of the book Dwaalpoort by Alexander Strachan, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Alexander Strachan ISBN: 9780624051138
Publisher: Tafelberg Publication: October 5, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Alexander Strachan
ISBN: 9780624051138
Publisher: Tafelberg
Publication: October 5, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Dwaalpoort is ’n ou KwaZulu-Natalse familieplaas, geslagte reeds bekend om sy veekuddes, osse wat jaar na jaar rekordpryse op vendusies behaal. Maar ook om sy sonderlinge wit hartbeeste, ’n trop wat reeds aan dié wêreld se vroegste inwoners bekend was. Rentia het Dwaalpoort van haar pa geërf, en die plaas word nou deur haar man, Henning, bestuur. Ook op die plaas is die wildvanger en oudsoldaat Bullet. Hy was Rentia se pa se regterhand en voorheen haar minnaar. Dit is ’n ongemaklike saambestaan in ’n krisistyd in die plaas se geskiedenis. Strachan laat elkeen van die betrokkenes by dié sleutelgebeure op Dwaalpoort daarvan vertel, en hul stemme is op sigself dwalende spore wat uiteindelik en noodwendig rigting kry na die laaste donker poort. En dit is asof die stemme harmonieer in ’n soort dodemars – die musiek van ’n era wat verbygaan. Terwyl dit alles voltrek word, staan die silhoeët van Mhlophe afgeëts waar hy op die platorand oor Dwaalpoort neerkyk, soos wat hy eeue reeds doen. Met Dwaalpoort kry Strachan die magiese mengsel reg: op die oppervlak is sy verhaal ’n volkome genietbare en onmiddellik toeganklike verhaal van lus en liefde en geweld en geheimenisse. Dáárby is dit ’n uiters stimulerende besinning oor menslike reaksies op ’n verkrummelende bestel.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 35 by Alexander Strachan
Cover of the book Behind Palace Walls by Alexander Strachan
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Alexander Strachan
Cover of the book Klimtol by Alexander Strachan
Cover of the book Vlis met vlerke by Alexander Strachan
Cover of the book Dokter van drome by Alexander Strachan
Cover of the book Raaiselkind by Alexander Strachan
Cover of the book Keerkring van die hart by Alexander Strachan
Cover of the book In stede van die liefde by Alexander Strachan
Cover of the book Jou Romeo by Alexander Strachan
Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Alexander Strachan
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 5 by Alexander Strachan
Cover of the book Van altyd af by Alexander Strachan
Cover of the book Bitter bloeisels by Alexander Strachan
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Alexander Strachan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy