Donkerland

Fiction & Literature, Historical
Cover of the book Donkerland by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Deon Opperman, Kerneels Breytenbach ISBN: 9780624065258
Publisher: Tafelberg Publication: November 15, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
ISBN: 9780624065258
Publisher: Tafelberg
Publication: November 15, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte. In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier ’n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van ’n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog, Soweto-opstande en die oorgang tot ’n demokratiese Suid-Afrika. Vir honderd agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis op ’n enkele stuk grond uit; ná sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteken om in hierdie aarde ’n hoekpaal in te slaan en ’n plaas af te tree. Donkerland is die eerste aflewering in Deon Opperman se Afrikaner-trilogie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte. In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier ’n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van ’n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog, Soweto-opstande en die oorgang tot ’n demokratiese Suid-Afrika. Vir honderd agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis op ’n enkele stuk grond uit; ná sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteken om in hierdie aarde ’n hoekpaal in te slaan en ’n plaas af te tree. Donkerland is die eerste aflewering in Deon Opperman se Afrikaner-trilogie.

More books from Tafelberg

Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Back to Villa Park by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Terug na Eden by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die vierletterwoord by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Troukoek maak nie vet nie by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Fluisterliefde by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Jakkalswater by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die hart se tweede lente by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Rebecca by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book 'n Man vir môre by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die groot legkaart by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Winterman, somerhart by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 3 by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Tracking the future by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy