Die vierletterwoord

Kids, Fiction, Love and Romance, Teen, Fiction - YA, Romance
Cover of the book Die vierletterwoord by Nelia Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nelia Engelbrecht ISBN: 9780624062943
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Nelia Engelbrecht
ISBN: 9780624062943
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Clarissa Mentz is ’n gr. 11-leerder aan ’n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar verhouding met die skool se hoofseun; sy moet haar lojaliteite teenoor vriende in oënskou neem; asook die lewenswaardes wat sy onderskryf, evalueer. Die verhaal speel af in ’n kontemporêre Suid-Afrikaanse skoolopset. Dit maak die uitdagings waarmee karakters gekonfronteer word, soveel meer oortuigend, en hul reaksies daarop relevant. Die hoofkarakter word multidimensioneel uitgebeeld, met haar sterk en kwesbare eienskappe in balans. Keurders het hierdie boek aanbeveel vir die voorskryfmark: veral graad 10 tot 12 Addisionele Taal. In die algemene handel sal dit by meisies vanaf graad 7 byval vind.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Clarissa Mentz is ’n gr. 11-leerder aan ’n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar verhouding met die skool se hoofseun; sy moet haar lojaliteite teenoor vriende in oënskou neem; asook die lewenswaardes wat sy onderskryf, evalueer. Die verhaal speel af in ’n kontemporêre Suid-Afrikaanse skoolopset. Dit maak die uitdagings waarmee karakters gekonfronteer word, soveel meer oortuigend, en hul reaksies daarop relevant. Die hoofkarakter word multidimensioneel uitgebeeld, met haar sterk en kwesbare eienskappe in balans. Keurders het hierdie boek aanbeveel vir die voorskryfmark: veral graad 10 tot 12 Addisionele Taal. In die algemene handel sal dit by meisies vanaf graad 7 byval vind.

More books from Tafelberg

Cover of the book Hartstog in Malawi by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 5 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Onderwêreld by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Onder die radar by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Iemand soos jy by Nelia Engelbrecht
Cover of the book South African Law by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Liefde onder die sterre by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Kronkelpad by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Sophia se beskermengel by Nelia Engelbrecht
Cover of the book 'n Klein lewe by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book The Keeper of the Kumm by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die snip van Sesdorings by Nelia Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy