'n Klein lewe

Fiction & Literature
Cover of the book 'n Klein lewe by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624054689
Publisher: Tafelberg Publication: June 20, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624054689
Publisher: Tafelberg
Publication: June 20, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die fassinerende verhaal van ’n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ’n stelsel, maar met ’n versigtige blik op dinge soos die “tuislandbeleid”, die “expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op ’n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die fassinerende verhaal van ’n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ’n stelsel, maar met ’n versigtige blik op dinge soos die “tuislandbeleid”, die “expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op ’n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is.

More books from Tafelberg

Cover of the book Liefste Koos by Wilna Adriaanse
Cover of the book Plekkie in die son by Wilna Adriaanse
Cover of the book Jannie Mouton: En toe fire hulle my by Wilna Adriaanse
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Wilna Adriaanse
Cover of the book SuperZero (school edition) by Wilna Adriaanse
Cover of the book Goue horisonne by Wilna Adriaanse
Cover of the book Verworpe silwer by Wilna Adriaanse
Cover of the book Liefde onder die sterre by Wilna Adriaanse
Cover of the book Onverwags myne by Wilna Adriaanse
Cover of the book Die grondbaron by Wilna Adriaanse
Cover of the book Asbesmiddag by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Keur 2 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Wilna Adriaanse
Cover of the book Altyd die verkeerde man by Wilna Adriaanse
Cover of the book 'n Fontein voor ons deur by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy