Die Judasbok (eBoek)

Hanteer verraad op 'n Bybelse manier en leer om te vergewe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Perry Stone, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Perry Stone ISBN: 9781415327036
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Perry Stone
ISBN: 9781415327036
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die topverkoperskrywer Perry Stone ondersoek in sy nuwe vrystelling, Die Judasbok, ’n onderwerp waarmee baie Christene regoor die wêreld worstel: Wat moet mens doen wanneer mense wat jy vertrou jou verraai. Verraad deur vyande is nie onverwags nie, maar wanneer dit deur familie of vriende gepleeg word, kan dit verwoestende gevolge hê. Perry Stone gebruik die interessante voorbeeld van die Judasbok om lesers te wys hoe om verraad op ’n Bybelse wyse te hanteer en om die krag te kry om te vergewe. ’n Judasbok word saam met skape in die veld grootgemaak en wen sodoende hul vertroue. Wanneer die tyd aanbreek vir die skape om slagpale toe te gaan, lei die Judasbok hulle die slagpale in. Hierdie boek wys op die ooreenkomste tussen dié bok en die mense in ons lewens wat bymotiewe het. Hierdie boek sal lesers instaat stel om meer bedag te wees op: Die verraad-strategie van potensiële Judasbokke in hul lewens Die drie vlakke van verhoudings en wie in jou binneste sirkel van vertroue ingelaat moet word Hoe om valse gerugte deur naasbestaandes te hanteer Die gevaar van onvergewensgesindheid en nog baie meer! Die Judasbok bied riglyne vir die hantering van verraad, teleurstellings, moedeloosheid en onvergewensgesindheid – veral vanaf diegene waarvoor ons die liefste is. As die wortels van verraad nie uit jou gees en denke verwyder word nie, sal jy in ’n groef van onvergewensgesindheid verval en ’n dorre, vrugtelose lewe lei.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Chai Tea and Ginger Beer (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Perry Stone
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book The Bible in 366 Days for Guys (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by Perry Stone
Cover of the book The Need to be Right (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Every Day with God (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Perry Stone
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Verander jou huwelik deur gebed (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Leef in sy lig (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by Perry Stone
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy