Word stil voor God (eBoek)

40 dae tot 'n inniger lewe saam met God

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by Marius Nel, Andries Enslin, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marius Nel, Andries Enslin ISBN: 9781431604111
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 19, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Marius Nel, Andries Enslin
ISBN: 9781431604111
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 19, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Sukkel jy met jou gebedslewe? Voel jy soms dat “gebed nie werk nie”? Wat mense dikwels nie besef nie, is dat ons ons gebede wil laat fokus op ons eie wil, en nie op God se wil nie. Want anders as wat ’n mens so dikwels wil glo, is gebed nié om ons versoeke elke dag soos ’n kruidenierswarelysie vir God af te rammel nie. Gebed – ware gebed – is om te luister na God se stem. In WORD STIL VOOR GOD stel Marius Nel en Andries Enslin jou bekend aan die gebedspraktyk wat deur die woestynvaders ontwikkel is, naamlik: lees in die teenwoordigheid van God die Skrifgedeelte, bepeins daaroor sodat jy kan sien wat God vir jou wil wys; reageer in gebed wanneer jy sy stem hoor; en rus in die Here totdat jy weet wat Hy van jou vra. Stap in WORD STIL VOOR GOD in 40 dae saam met die skrywers op hierdie pad van stil-word, en ervaar ’n dieper, meer vervullende gebedslewe.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book n Gesin na God se hart (eBoek) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Saving Zimbabwe by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book God-controlled Thinking (eBook) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Om vry te wees (eBoek) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Leef voluit en vreesloos by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Die ongetemde hart by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Lloyd Cele by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Veilig by God by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Just for You, Mom (eBook) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Want liefde maak lig by Marius Nel, Andries Enslin
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy