Die wêreld van Charlie Oeng

Fiction & Literature
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Etienne Van Heerden, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Etienne Van Heerden ISBN: 9780624080534
Publisher: Tafelberg Publication: June 19, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Etienne Van Heerden
ISBN: 9780624080534
Publisher: Tafelberg
Publication: June 19, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid, oftewel Chinees. Eens op ’n tyd ’n onbeduidende Hollywood-ekstra, maar ’n hoofrolspeler in Tian se wêreld. Hoe harder Tian probeer om die pyn wat hom sedert sy jeug vergesel, te verstaan, hoe tergender word die vraag: Waar eindig die Chinees se skuld en waar begin sy éie aanspreeklikheid? ’n Ryke verskeidenheid karakters bevolk dié ambisieuse verhaal, van die Chinese matriarg Ouma Voetjies in Amsterdam tot die blinde siener Ouma Ogies in die Oos-Kaap, van Cor van Gogh, hy met die kleinood in die koker, tot die enigmatiese, naamlose “Sy” . . .Die wêreld van Charlie Oeng staan in die tradisie van breedopgesette vertellings met veelvuldige verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywings. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie verbluffende roman.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die voorskootbataljon by Etienne Van Heerden
Cover of the book Rebecca by Etienne Van Heerden
Cover of the book Bambi en die boef by Etienne Van Heerden
Cover of the book Tafelberg Short: The Zuma Moment by Etienne Van Heerden
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Etienne Van Heerden
Cover of the book Skynglans van die maan by Etienne Van Heerden
Cover of the book Ontmoet my in Patong by Etienne Van Heerden
Cover of the book Your Kruger National Park Guide - With Stories by Etienne Van Heerden
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Etienne Van Heerden
Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Etienne Van Heerden
Cover of the book The Long Way Home by Etienne Van Heerden
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Etienne Van Heerden
Cover of the book Liefde in laslap by Etienne Van Heerden
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Etienne Van Heerden
Cover of the book Lydia en die loodgieter by Etienne Van Heerden
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy