Vuurvas

Aan jou sy vir altyd

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Vuurvas by Eric Wilson, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Eric Wilson ISBN: 9781415316856
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Eric Wilson
ISBN: 9781415316856
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wanneer Kaptein Caleb Holt binne-in ‘n brandende gebou is, leef hy volgens die leuse van ‘n brandweerman: Bly altyd by jou maat se sy. By die huis is dit egter ‘n ander storie. Daar leef hy volgens sy eie reels. Caleb se vrou, Catherine, het as dogtertjie daarvan gedroom om met ‘n liefdevolle, dapper brandweerman te trou – net soos haar pa. Nou, na ‘n huwelik van sewe jaar, wonder sy wanneer sy opgehou het om ‘goed genoeg’ te wees. Male sonder tal se argumente en woede het die vonk in hul huwelik geblus. Terwyl hulle die egskeidingsproses aan die gang sit, daag Caleb se pa hom uit om aan ‘n 40—dag eksperiment deel te neem: Die ‘Liefdesuitdaging’. Caleb wonder of it die moeite werd sal wees, maar stem in, meer om sy pa se onthalwe as om sy huwelik te red. Caleb is egter totaal verras deur dit wat hy leer oor die betekenis van liefde. Skielik besef hy dis wekrlik die moeite werd om vir sy vrou en sy huwelik te baklei. Maar is dit te laat vir Caleb en Catherine om ‘n vuurvaste huwelik te verkry?

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Habits - The DNA of Success by Eric Wilson
Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by Eric Wilson
Cover of the book Wees die pa wat sy nodig het (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book LIRA (eBook) by Eric Wilson
Cover of the book Discover Who You Really Are by Eric Wilson
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Saving Zimbabwe by Eric Wilson
Cover of the book Words of Jesus for Guys (eBook) by Eric Wilson
Cover of the book Leef in God se liefde by Eric Wilson
Cover of the book Change your mind, change your life by Eric Wilson
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Eric Wilson
Cover of the book Waar die wolke eindig by Eric Wilson
Cover of the book Kind van die lig by Eric Wilson
Cover of the book Om Jesus te ken (eBook) by Eric Wilson
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy