Seisoene van die hart

365 dagstukkies wat jou siel sal raak

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Seisoene van die hart by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415322895
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415322895
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Seisoene van die hart is 'n splinternuwe dagstukkieboek vars uit die pen van die geliefde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die boek bied inspirasie en motivering vir 'n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei;'n Toepaslike; Skrifgedeelte met elke dagstukkie; Aanmoediging vir positiewe denke; Gepaste, daaglikse gebede; Vertroosting, bemoediging en veel meer. Elke maand word die klem gelĂȘ op 'n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saamgestel rondom maandelikse temas, waaronder 'Nederigheid', 'Dankbaarheid' en 'Innerlike vrede'. Seisoene van die hart is 'n pragtige, hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net 'n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk - dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook 'n spesiale geskenk vir enigeen wat hul verhouding met God wil verdiep.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Lighten Up (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Elize Parker
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Play and Learn with Ben and Lisa by Elize Parker
Cover of the book Omvou my met u liefde, Here by Elize Parker
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Elize Parker
Cover of the book Joseph and His Brothers (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Leierskap sonder Grense by Elize Parker
Cover of the book Blessings for Little Ones (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Speel en leer saam met Ben en Lisa by Elize Parker
Cover of the book Sononder (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy