Schalkie van Wyk Keur 6

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 6 by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624050247
Publisher: Tafelberg Publication: May 10, 2012
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624050247
Publisher: Tafelberg
Publication: May 10, 2012
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Die kroonprins van Kaiserburg loop Gretha Wolmarans op Blumenstrauss ’n aantreklike vreemdling raak, en sy raak op hom verlief. Maar Friedrich Falkenstein is nog nie gereed om sy hart vir liefde oop te maak nie, want hoe kan hy ’n meisie sy liefde bied as hy steeds ’n “optelkind” is wat nie weet wie sy ouers is nie? Aan die einde van die reënboog vertel die opwindende verhaal van Annemarie de Villiers, welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolonie, wat die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer te probeer opspoor. Sy raak betrokke by ’n “Engelse offisier” . . . maar is hy wie hy voorgee om te wees? In Kammaland van liefde begin Leonie van Breda ’n nuwe lewe op Heidedal, in tant Heidi se imposante woning. Sy probeer van haar verlede ontsnap, maar hier ontmoet sy drie mense wat haar toekoms in die holtes van hul hande hou.

More books from Tafelberg

Cover of the book Anderkant uit by Schalkie van Wyk
Cover of the book Troukoek maak nie vet nie by Schalkie van Wyk
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Schalkie van Wyk
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sandroos uit Meob by Schalkie van Wyk
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 3 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die dieper droom by Schalkie van Wyk
Cover of the book Bloudruk vir die liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die winskopie by Schalkie van Wyk
Cover of the book Paspoort na gevaar by Schalkie van Wyk
Cover of the book Skynglans van die maan by Schalkie van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Rabbedoe en rissiepit by Schalkie van Wyk
Cover of the book Môre lê ver by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy