Rooikop te koop

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Rooikop te koop by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624069744
Publisher: Tafelberg Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624069744
Publisher: Tafelberg
Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Die rooikop-kunstenares Jennie Botha se lewe verander eensklaps toe sy haar ouers in ’n motorongeluk verloor. Skielik bly sy alleen agter in die imposante grasdakhuis op ’n kleinhoewe saam met haar drie blinkoog-bulterriërs, hanslam, katte, hoenders, ganse en eende. Haar vriend Thys, ’n belowende argitek, dring daarop aan dat sy die huis verkoop sodat hy vir haar ’n modern huis in die stad kan bou sodra hulle eers getroud is. Thys hou nie van diere nie en ook nie van tuinmaak nie. Verder is die kleinhoewe te ver van alles af; te ver van sy kantoor, kliënte, kollegas en die teater . . . Hy is pynlik netjies en verkies eintlik blondines – vroulike meisies in rokke, kouse en hoëhakskoene. Jennie maak kennis met Roux van Zyl, ’n voornemende koper vir die huis. Hy is presies die teenoorgestelde van Thys: hy het deurmekaar hare en ’n halfdag oue stoppelbaard; hy wil graag die honde afrig en hou van rooikoppe in kakiebroeke en verfbesmeerde oorhangtruie. Hoewel Jennie en Roux aanvanklik nie stryk nie, leer hulle mekaar geleidelik beter ken en voel sy baie aangetrokke tot hom. Die sprankelende, genotvolle verhaal van ’n grasdakhuis en sy rooikop-eienares, en van die bittersoet spel van die liefde.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Ettie Bierman
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Ettie Bierman
Cover of the book Degas' Dust by Ettie Bierman
Cover of the book Sluiers van die nag by Ettie Bierman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Ettie Bierman
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 10 by Ettie Bierman
Cover of the book Anderkant die volmaan by Ettie Bierman
Cover of the book Duwweltjiepad by Ettie Bierman
Cover of the book Satyn Omnibus 8 by Ettie Bierman
Cover of the book Soekers na die son by Ettie Bierman
Cover of the book Christo Wiese by Ettie Bierman
Cover of the book Te jonk vir liefde by Ettie Bierman
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Ettie Bierman
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Ettie Bierman
Cover of the book As die wiel draai by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy