Om joune te wees

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Om joune te wees by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624057697
Publisher: Tafelberg Publication: June 5, 2013
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624057697
Publisher: Tafelberg
Publication: June 5, 2013
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Kayla se studies is afgeloop en sy keer bly terug na haar geliefde tant Annelize en hul huishoudster, ta Trynie, by Huis Kanferfoelie. Sy’s egter nie die enigste nuwe aankomeling nie: Hul nuwe bure is ’n spul hippies met ongelooflik raserige motorfietse, en onder hulle is daar een met taankleurige oë soos ’n arend . . . Kayla en haar motortjie maak abrup kennis met Briand en sy fiets, en sy ontdek dat hy, nes haar ouers op hul beesplaas, in Brasilië werk en eintlik net by die bure kuier. Kayla se hart werk dadelik oortyd, maar sal Briand se oog nie eerder val op haar sexy blonde vriendin Sunette nie? Dan is dit die een drama ná die ander: Tant Annelize verseg dat Briand ooit sy voete in haar huis mag sit, want sy “weet” kwansuis hy sal Kayla se lewe verwoes; die huis aan hul ander kant van die hippies word betrek deur ’n immer-repeterende band; en Kayla leer boonop dat Briand nooit ooit wil trou nie. Kayla begin weens al die oorverdowende geraas glo iemand wil haar en haar tantes uit die huis verdryf. Het Briand nie dalk iets daarmee te doen nie? En watter tragiese geheime skuil in haar tante se liefdeslewe?

More books from Tafelberg

Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Schalkie van Wyk
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Schalkie van Wyk
Cover of the book Roughing It by Schalkie van Wyk
Cover of the book Somer van betowering by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die hart se tweede lente by Schalkie van Wyk
Cover of the book There Should Have Been Five by Schalkie van Wyk
Cover of the book Voorskrif vir die hart by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sophia se beskermengel by Schalkie van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 7 by Schalkie van Wyk
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die geheim van Rust der Vrede by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 34 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Schalkie van Wyk
Cover of the book As die lied verstil by Schalkie van Wyk
Cover of the book Trousseaukis by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy