’n Wonderwerk vir Hannah

Wanneer die onverwagte gebeur

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book ’n Wonderwerk vir Hannah by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415318959
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415318959
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die vyftien-jaar-oue Hannah Roberts onthou ’n tyd toe haar pa haar beste vriend was, ’n liefdevolle persoon met ’n sagte gesig en vrolike lag. Maar daardie herinnering is vaag, iewers vanuit haar vroeë kinderjare. Deesdae woon sy by haar skatryk, sieklike ouma net buite Cleveland, Ohio, en is haar lewe eensaam – in teenstelling met die herinneringe uit haar verlede. Dit is drie maande voor Kersfees toe Hannah met ’n skokkende waarheid gekonfronteer word. Die afsydige man wat sy al die jare as haar pa geken het, is nie regtig haar pa nie! Haar biologiese pa is Mike Connor, ’n helikoptervlieënier in die weermag. Plaaslike politici en die plaaslike koerant kom te hore van Hannah se soektog, en uiteindelik weet die hele staat van die wonderwerk waarop Hannah hoop: dat sy haar pa voor Kersfees sal opspoor. Maar Mike Connor bevind hom in ’n lewensgevaarlike situasie in Irak. Selfs met die hoop wat Hannah put uit ’n ou paar rooi handskoene, sal dit steeds ’n onvergeetlike wonderwerk verg om haar en haar pa weer bymekaar te bring.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Hy wen, sy wen (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Anchors Set You Free by Karen Kingsbury
Cover of the book Living in the Light (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Leef liefde by Karen Kingsbury
Cover of the book Seasons of Blessing by Karen Kingsbury
Cover of the book Creepy Crawly Creatures by Karen Kingsbury
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Enfold me with your love, Lord by Karen Kingsbury
Cover of the book Verander jou huwelik deur gebed (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Following Jesus by Karen Kingsbury
Cover of the book Prayer 101 (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Liefde sonder beperkings (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book God wants the best for you by Karen Kingsbury
Cover of the book Bible Promises for Your Every Need (eBook) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy