’n Tyd om te dans / ’n Tyd om lief te hê Omnibus

Vir almal wat in die krag van liefde glo

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book ’n Tyd om te dans / ’n Tyd om lief te hê Omnibus by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415317419
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 24, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415317419
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 24, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
John en Abby Reynolds is die toonbeeld van ‘n gelukkig getroude paartjie. Vriende beny hulle, kollegas bewonder hulle en hul kinders koester die beeld van ‘n ma en pa wat versot is op mekaar. Hul droom-huwelik is egter ‘n illusie – John staan op die punt van ‘n affair, en Abby is lankal nie meer die meisie van John se drome nie. ‘n Tyd om te dans is die verhaal van John en Abby se reis deur huweliksontrou en hul soeke na ‘n rede om weer saam vorentoe te kyk. In ‘n Tyd om lief te hê word die Reynolds-gesin se geloof getoets wanneer ‘n motorongeluk hul lewens onderstebo keer… Om te kan vergewe en te bly hoop op ‘n wonderwerk, verg dat hulle opnuut ontdek en vashou aan wat werklik belangrik is. Die Karen Kingsbury omnibus sal jou laat besef dat daar krag is in onvoorwaardelike liefde en toewyding, en dat God enige tragedie in ‘n geleentheid kan omskep.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Waiting on God (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book The Bible in 366 Days for Girls (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Everyday a New Beginning by Karen Kingsbury
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Karen Kingsbury
Cover of the book Raindrops from Heaven (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Speel en leer saam met Ben en Lisa by Karen Kingsbury
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book A Classic Collection on Prayer (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book The Heart of Christmas (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Signposts to Spirituality by Karen Kingsbury
Cover of the book Coping day by day by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy