Hoor God se stem (eBoek)

366 Dagstukkies vir geestelike groei

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Devotionally, Christianity, Christian Life
Cover of the book Hoor God se stem (eBoek) by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415329535
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415329535
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Na aanleiding van die sukses van haar debuut dagstukkieboek, Seisoene van die hart, bied Elize Parker weereens treffende dagstukkies in haar nuutste boek, Hoor God se stem. Die boek bied inspirasie en motivering vir ’n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei ’n Toepaslike Skrifgedeelte met elke dagstukkie Aanmoediging vir positiewe denke Gepaste, daaglikse gebede Vertroosting, bemoediging en veel meer Elke maand word die klem gelê op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saam¬gestel rondom maandelikse temas, waaronder ‘Goedheid’ en ‘Wysheid’. Hoor God se stem is ’n pragtige hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net ’n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk – dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook ’n spesiale geskenk vir enige¬en wat hul verhouding met God wil verdiep.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Leef in God se liefde by Elize Parker
Cover of the book Die krag van gebed in jou lewe (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by Elize Parker
Cover of the book Lei met sukses by Elize Parker
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Teens (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Die Bybel NLV NT (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Sononder (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Elize Parker
Cover of the book 101 Bible Stories for Toddlers (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Every Day Filled with Grace by Elize Parker
Cover of the book The Family of Jesus (eBook) by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy