Goedgenoeg vir Mienke

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Goedgenoeg vir Mienke by Erika Swart, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Erika Swart ISBN: 9780799352689
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: January 6, 2013
Imprint: Romanza Language: English
Author: Erika Swart
ISBN: 9780799352689
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: January 6, 2013
Imprint: Romanza
Language: English

Die testament bepaal Mienke moet Goedgenoeg verdien deur na 'n jaar wins te toon. Daarvoor sien Mienke kans. Waarvoor sy nie kans sien nie, is haar buurman. So dierbaar en behulpsaam as wat hierdie Ruben-man is wanneer hy op sy perd die werf inkom, so kan sy buie wissel. Mienke weet nie genoeg om dit te verklaar nie. Maar sake word wel duidelik toe die modelmooi en bedorwe vroumens en die se ma op die buurplaas aankom, al twee vasberade om Ruben se ring aan die modelletjie se vinger te kry - of niks te erf nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die testament bepaal Mienke moet Goedgenoeg verdien deur na 'n jaar wins te toon. Daarvoor sien Mienke kans. Waarvoor sy nie kans sien nie, is haar buurman. So dierbaar en behulpsaam as wat hierdie Ruben-man is wanneer hy op sy perd die werf inkom, so kan sy buie wissel. Mienke weet nie genoeg om dit te verklaar nie. Maar sake word wel duidelik toe die modelmooi en bedorwe vroumens en die se ma op die buurplaas aankom, al twee vasberade om Ruben se ring aan die modelletjie se vinger te kry - of niks te erf nie.

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Wynand Claassen by Erika Swart
Cover of the book Kolkende emosies by Erika Swart
Cover of the book Die pad na liefde by Erika Swart
Cover of the book Elsie eenoog by Erika Swart
Cover of the book Prof Fungus(14) en die gekloonde konyn by Erika Swart
Cover of the book Fortuin by Erika Swart
Cover of the book Marlet se droomman by Erika Swart
Cover of the book Robyn se ongetemde man by Erika Swart
Cover of the book 'n Meermin vir Xander by Erika Swart
Cover of the book Bly myne by Erika Swart
Cover of the book Bruidskoor by Erika Swart
Cover of the book Bootnimf by Erika Swart
Cover of the book liefde in die karoo by Erika Swart
Cover of the book Een plus een by Erika Swart
Cover of the book Held in 'n oorpak by Erika Swart
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy