Frats

Fiction & Literature
Cover of the book Frats by Chris Karsten, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Chris Karsten ISBN: 9780798168113
Publisher: Human & Rousseau Publication: May 30, 2014
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Chris Karsten
ISBN: 9780798168113
Publisher: Human & Rousseau
Publication: May 30, 2014
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken ’n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis. Dit vertel die verhaal van Khoena, ’n vrou van Khoi-afkoms, wat vroeg in die 19de eeu onder valse voorwendsels van die Kaap na Londen toe geneem word om daar as ’n “frats” ten toon gestel te word. Hierdie is ook die verhaal van ’n Engelse vrou, Dolly en haar vriend Simon, ’n Londense joernalis, wat hulle beywer vir die vrystelling van mense wat uitgebuit word in die sg “freak shows”. Dolly maak tydens hierdie proses vriende met Khoena en ontferm haar oor Khoena se welstand. Later, ten spyte van al Dolly se pogings, beland Khoena egter in Parys, waar sy uiteindelik die bisarre fokus is van anatomiste se wetenskaplike studies. Die skrywer roep ’n uiters geloofwaardige, tasbare en kleurryke wêreld op en die besonderse detail trek die leser onweerstaanbaar in. Sy roman word ’n kragtige appèl oor onreg en die brose vermoëns van die mens om daaroor te triomfeer.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book A Triple-headed Serpent by Chris Karsten
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 4 by Chris Karsten
Cover of the book Katryn by Chris Karsten
Cover of the book Leeus met letsels by Chris Karsten
Cover of the book Getuie by Chris Karsten
Cover of the book 13 uur by Chris Karsten
Cover of the book Mr Humperdinck's Wonderful Whatsit (2017 ed) by Chris Karsten
Cover of the book The Soul of the White Ant by Chris Karsten
Cover of the book Jamie James by Chris Karsten
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 2 by Chris Karsten
Cover of the book Klassiek reeks: Kennis van die aand by Chris Karsten
Cover of the book The End of addiction by Chris Karsten
Cover of the book Sister Lilian’s Pregnancy & Birth Companion by Chris Karsten
Cover of the book Eerste lewe van Adamastor by Chris Karsten
Cover of the book Die soete dwaling by Chris Karsten
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy