Die storie (eBoek)

n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Bibles, Other Bibles
Cover of the book Die storie (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy ISBN: 9781431604623
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 29, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN: 9781431604623
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 29, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, ’n tydlyn, en ’n klompie kaarte en vrae. DIE STORIE vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit gevul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde. As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Dit is ’n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, ’n tydlyn, en ’n klompie kaarte en vrae. DIE STORIE vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit gevul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde. As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Dit is ’n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book No Compromise (eBook) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book 7 Pillars of Glorious Living by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Die slotman (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Daddy, Come Home by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Touched by His Love by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Living in the Light of His Love by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book My 123 Bible Storybook (eBook) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Lighten Up (eBook) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy