Daaglikse wysheid vir leiers

365 Dagstukkies vir leiers

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Daaglikse wysheid vir leiers by John C Maxwell, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John C Maxwell ISBN: 9781415315552
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John C Maxwell
ISBN: 9781415315552
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Hulle sê die noordewind het geboorte gegee aan die Wiking, en dit beskryf ’n belangrike beginsel vir elke potensiële leier. Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom. Die pad van leierskap is dikwels vol onverwagte verrassings. Daarom verg dit wysheid om te weet hoe om, ten spyte van al die struikelblokke, koers te hou tot by ’n waardige bestemming. John Maxwell se Daaglikse wysheid vir leiers sal aan leiers uit alle sfere van die samelewing die nodige wysheid gee om te volhard. Die 365 dagstukkies is die room van Maxwell se leierskapkennis uit verskeie van sy topverkoperboeke oor leierskapontwikkeling. Elke dag het ’n toepaslike Bybelvers, en onderwerpe handel oor leierskapskwessies soos sukses, rentmeesterskap, spanwerk en mentorskap. Hierdie dagstukkies sal leiers die nodige wysheid gee vir die daaglikse uitdagings wat oor hul pad mag kom.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Parenting That Works (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by John C Maxwell
Cover of the book In die donker put (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Die krag van dankbaarheid (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by John C Maxwell
Cover of the book Dit gebeur met ander by John C Maxwell
Cover of the book What in the World Are You Waiting For? (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by John C Maxwell
Cover of the book Wonderwerke by John C Maxwell
Cover of the book Change your mind, change your life by John C Maxwell
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book 10 minute tot kragtige gebed (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by John C Maxwell
Cover of the book ’n Lint in die wind by John C Maxwell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy